LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Canal Quays Woonstelle | LekkeSlaap
+37

Canal Quays Woonstelle

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Canal Quays Woonstelle
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was in plek en netjies, net die verkeer se lawaai het ons gepla!

Die verkeer deur die nag was irriterend!

Willem V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Canal Quays is seker een van die veiligste plekke wat ons nog in gebly het. Saam met dit, het ons als in die woonstel gehad wat nodig was. Selfs die bed en banke, wat gewoonlik nie goed is nie, was briljant gewees. Uitsig is goed en loopafstand van die Waterfront af. Dit maak dit baie gerieflik.

Andrew L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons was baie tevrede met alles rondom die verblyf. Plek is baie netjies, skoon en veilig.

Sindisiwe M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindisiwe M
Saam met vriende

The place was perfect.

Canal Quays is perfection.

Evan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en skoon en netjies.

Moderne woonstel, ideaal vir een of twee mense en die kombuis is goed toegerus.

Andrew L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Merkwaardig.

Die woonstel is modern, mooi uitgerus en baie netjies. Daar is niks om oor te kla nie. Woonstel is naby alles in die stad en waterfront.

Marle J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dear is baie meer spasie en geriewe as 'n hotel kamer.

Ons het egter vroeër by die bestemming gearriveer en die agent was so behulpsaam, sy het gereël dat ons solank ons bagasie in die woonstel kon laat terwyl hulle nog besig was om dit reg te kry vir ons. Dit was vir ons 'n hoogtepunt.

Jaco M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en reëlings was uitstekend.

Heerlike plek om te bly. Sal graag net wil kan deurstap na die V&A Waterfront.

Schalk B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief weer!

Gemaklik en sentraal geleë. Baie veilig.

Elise V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yes for sure I will recommend it to every one. We had a wonderful stay.

What a wonderful place to stay. Security was great. Flat was fully equipped and felt like home.

Steve G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steve G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our requirements.

Comfortable and clean. Very nice unit.

Jaco M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met klein kinders

Was vir kongres by KIKS.

Heerlike verblyf. Sal hoogs aanbeveel veral vir KIKS-toegang. Sal lekker wees as die "walkway" weer oop is na Waterfront, maar die ligging is so lekker sentraal dat ek definitief sal teruggaan!

Pauline C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline C
Besigheidsreis

Ideally located for a 5 min walk to the CT Convention Centre

Nice-sized, comfortably furnished apartment with all the amenities needed for a business trip or holiday stay (i.e. iron, hairdrier, microwave, kettle etc). Extremely conveniently placed for access to the Convention Centre but not the Waterfront, as the walkway has been closed off to pedestrians for security purposes. However, there is a regular water taxi close by if you need to get there during working hours.

Hennie B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, sal weer gebruik en aanbeveel.

Sien die sterre hieronder.

Jan K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë naby V&A Waterfront en ander besienswaardighede.

Baie goeie waarde vir geld en uitstekende ligging. Sekuriteit is eersteklas. Eenheid het meer as voldoende geriewe en was baie netjies en skoon. Sal beslis weer in die toekoms gebruik en ook aanbeveel.

Sidhambaram N - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidhambaram N
Besigheidsreis

A secure and clean acommodation with good views and central location.

You might require your own transport or else have to use water taxi. All equipment available in apartment. Privacy is good.

Eulalie V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Sien die sterre hieronder.

Talifhani M - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talifhani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Safe, clean, quiet, and very lovely.

Vanaf R1 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ebb & Tide Weg, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0YTI3NGUyLWJhMDAtNDc0NS1hNGNhLWUzOTBjM2EyNjRkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 499  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Ebb & Tide Way Foreshore 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.913466704964 18.42503786087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!