Canal Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Canal Villa is 'n selfsorg-villa in St. Francisbaai naby Port Elizabeth.

Dié villa het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 slaapkamers, 6 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die villa het ook 2 dekke, 'n kuierarea en 'n binnebraai. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook 'n TV en skuifdeur wat lei na die dek. Die tweede kamer het 2 dubbelbeddens, 'n L-vormige rusbank, platskerm-TV en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is nog 2 badkamers.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het lugversorging, 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV.

Die kuierarea het 'n ingeboude kroeg en pool-tafel. Die binnebraai-area het lugversorging, 'n etenstafel vir 10 en 'n ingeboude braai-area. Die boonste dek het 'n swembad, sitarea en 'n uitsig oor die kanaal. Die onderste dek het trappe wat lei na die jetty, asook 'n etenstafel, ingeboude braai en stoepmeubels.

Let asb. op dat die Jacuzzi tans buite werking is.

Slaapplek

'n Bespreking by Canal Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Canal Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 125 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false