LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Canary Cottages | LekkeSlaap
+39

Canary Cottages

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-rylaan 21, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Canary Cottages bied gemaklike verblyf 2 selfsorgkothuise wat op 'n residensiële eiendom in die pragtige dorp, Kommetjie geleë is. Die huisies is in 'n pragtige tuin, en elkeen het 'n aparte ingang en uitsig oor die tuin. Die eiendom is binne stapafstand van die strand af.

Die ateljeekothuis, Canary Corner, het slaapplek vir 2 gaste en het toegang tot 'n privaat tuin waar gaste kan braai, ontspan en die voëls dophou. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en eetkamer. Cape Canary Cottage het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kombuis is volledig toegerus en dit het 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer wat na 'n beskutte stoep lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kaggel in die sitkamer, ideaal vir koue winteraande. Albei huisies het 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die area bied pragtige natuurskoon en doendinge soos stap, voetslaan, swem en branderplankry. Die area is rustig, en daar is pragtige koffiewinkels en kroeë in die dorp, asook 'n kafee en 'n deli. Branderplanke kan by die dorp se branderplank-winkel gehuur word. Die ligging bied maklike toegang tot baie besienswaardighede in Kaapstad, en is ongeveer 40 minute vanaf Kaapstad se middestad. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Canary Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Flamingo-rylaan 21, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Canary Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-rylaan 21, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YmNmNjAyLWU0YjEtNDg3Zi04N2IxLWU1MDk2ZmE5YzJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 21 Flamingo Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.137783200588 18.33479682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!