LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Canary Cottages | LekkeSlaap
+39

Canary Cottages

3 resensies
Selfsorg
Canary Corner
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljee-kothuis, Canary Corner, het slaapplek vir 2 gaste en het toegang tot 'n privaat tuin waar gaste kan braai, ontspan en die voëls dophou. Die kothuis het 'n dubbelbed, ingeboude kaste, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis en eetkamer. Verder bied dit ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi, asook 'n privaat ingang. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cape Canary Cottage
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Cape Canary Cottage het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kas, 'n kleedtafel en 'n klererak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Dié kothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer wat lei na 'n beskutte stoep. Daar is 'n kaggel in die sitkamer, ideaal vir koue winteraande. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die stoep is beskut en is die ideale plek vir voëlkyk of om te braai. Die huis het 'n privaat ingang, en veilige parkeerplek agter outomatiese hekke. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-rylaan 21, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YmNmNjAyLWU0YjEtNDg3Zi04N2IxLWU1MDk2ZmE5YzJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 21 Flamingo Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.137783200588 18.33479682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!