LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Canary Cottages | LekkeSlaap
+39

Canary Cottages

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Canary Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Elize D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker. Vriendelike mense. Naby strand en nie ver van besienswaardighede af nie. Sal weer terug gaan.

Canary Cottages's terugvoer

Baie Dankie!
You were perfect guests and it was a pleasure to host you.
Glynis and Bruce

Canary Cottages
Suzette K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners stay on the same property and moan about everything.

Owners stay on property so if you want a private stay it's not. They moan about everything. Won't recommend for anyone wanting some privacy.

Adele L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met vriende

Uitstekende diens.

Baie lekker gebly. Selfs in die tyd met waar daar 'n tekort aan water is. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is pragtig en baie goed toegerus. Stapafstand van die strand. Sal beslis weer daar bly.

Canary Cottages's terugvoer

Thank you for the nice comments. We hope you visit again soon. Hopefully, Cape Town's water shortage will have been resolved by then, we are hoping and praying for good winter rains this year.

Kind regards
Glynis

Canary Cottages
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-rylaan 21, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YmNmNjAyLWU0YjEtNDg3Zi04N2IxLWU1MDk2ZmE5YzJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 21 Flamingo Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.137783200588 18.33479682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!