Kenton-on-Sea Akkommodasie by Candlewood | LekkeSlaap
+14
+14

Candlewood

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-weg 56, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Candlewood is sowat 500 m van die strand af en bied gerieflike verblyf in Kenton-on-Sea. Dit is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers.

Gaste het 'n keuse van 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede het elk 'n privaat ingang en daar is 'n skakeldeur tussen die eenhede wat ontsluit kan word indien daar 'n groep of 'n gesin bly.

Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefareas het koffiehoekies met 'n yskassie en mikrogolf en daar is 'n TV met DStv.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenton-on-Sea bied verskeie doendinge soos stap, voetslaan en bergfietsry, daguitstappies na die Kariega Wildreservaat en watersport, asook voëlkyk kan in die omtrek geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Vasco Da Gama-weg 56, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-weg 56, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARNcqgybBOwmf1vkvqHOZrd3E4ph8t3pUiIHT1gj0JcdlagruyR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 56 Vasco Da Gama Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.685801588663 26.67421806201
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za