Kenton-on-Sea Akkommodasie by Candlewood | LekkeSlaap
+14

Candlewood

Selfsorg
Candlewood 1
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n koffiehoekie met 'n yskassie en 'n mikrogolf in die leefarea, maar die eenheid het nie 'n stoof nie. Die leefarea het ook 'n TV met DStv. Hierdie eenheid kan saam met Candlewood 2 bespreek word vir 'n groep of 'n gesin en het 'n skakeldeur wat oopgesluit kan word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.

Belasting en Ekstras

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede nie stowe het nie. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Candlewood 1 kan saam met Candlewood 2 bespreek word vir klein groepe of 'n gesin en het 'n skakeldeur wat ontsluit kan word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Candlewood 2

per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-weg 56, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARNcqgybBOwmf1vkvqHOZrd3E4ph8t3pUiIHT1gj0JcdlagruyR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 56 Vasco Da Gama Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.685801588663 26.67421806201
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za