LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cane Cutters B & B Guesthouse | LekkeSlaap
+91

Cane Cutters B & B Guesthouse

14 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, R618, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cane Cutters B & B Guesthouse is op 'n landgoed in die rustige dorpie, Monzi, net 17 km van St Lucia af.

Daar is 5 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n spieëltafel met 'n stoel, 'n haardroër, 'n TV met 'n OpenView-pakket, rusbank, koffie- en teemaakgeriewe, yskas en ingeboude kaste. Gaste kan hul eie DStv-pakket saambring en op eie koste gebruik.

Ses selfsorgeenhede is beskikbaar. Drie van die eenhede bied slaapplek aan 2 gaste, een van die eenhede bied slaapplek aan 4 gaste, daar is nog 'n eenheid wat slaapplek het vir 6 gaste en 'n ander vir 7 gaste wat apart en of saam bespreek kan word.

Daar is 'n tropiese voëlpark op die landgoed met verskeie skaars en pragtige voëlspesies, sowel as 'n familie buite-speelpark en 'n dierepark. Gaste kan gerus van die swembad en braai-area gebruik maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Cane Cutters B & B Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erfdeel 1, R618, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cane Cutters B & B Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, R618, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmZThjNjVhLWMyYmYtNDA3Yi04YWVkLWZmZGI1ZjQyY2E1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Plot 1 Road 618 Monzi 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.439048112323 32.290714946429
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!