LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cane Cutters B & B Guesthouse | LekkeSlaap
+91

Cane Cutters B & B Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Cane Cutters B & B Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ina R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina R

Stil, veilig, skoon.

Huis is ruim, swembad skoon en versorg, tuin goed versorg. Naby St. Lucia en omgewing.

Cane Cutters B & B Guesthouse's terugvoer

Dankie vir jul terugvoering. Ek is bly julle het ons paradys geniet. Kom kuier gerus weer. Lekker om nuwe mensies te ontmoet.
Groete

Cane Cutters B & B Guesthouse
Kate C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kate C
Gesin met klein kinders

Lekker

Was baie lekker en rustig.

Nonhlanhla M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M
Saam met vriende

It was awesome

Boss was not friendly at all when he welcomed us at the gate.

Cane Cutters B & B Guesthouse's terugvoer

The boss only explained the rules, that we send through to you with booking re Cane Cutters Estate. Unfortunately you didn't like it as you wanted to make music and party but we don't allow any form of noise as we are an Guesthouse with other guest that we respect.

Cane Cutters B & B Guesthouse
Nadia P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Ons het vreeslik lekker gebly. Pragtige tuine en lekker rustig. My seuntjie het die swembad en speelpark met al die speeltjies baie geniet. Dit is baie gerieflik dat die eenhede bedags skoongemaak word. Ek dink net daar moet meer aandag gegee word aan die skoonmaak. Die eienaars is baie oulike mense.

Cane Cutters B & B Guesthouse's terugvoer

Hallo Nadia

Ek is bly dat julle die tydjie saam met ons kon geniet. Pragtige gesinnetjie. Jammer om te hoor van die afgradering van ons netheid. Ons sal dit definitief aanspreek.

Vriendelike Groete
Gary en Ellen

Cane Cutters B & B Guesthouse
Thandoh N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandoh N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

See stars.

Piet L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Netjies en skoon, diens uitstekebd.

Diens is baie goed. Netjies. Sal weer daar tuisgaan.

Cane Cutters B & B Guesthouse's terugvoer

Hello Piet & Christi

Dit was so lekker om julle te akkomodeer en sodoende ook nuwe vriende te kon maak.
Julle is gaste 1000.
Sien julle weer
Groete
Ellen & Gary

Cane Cutters B & B Guesthouse
Sarel C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangename verblyf.

Jy kan perdry, swem, braai, voëlkyk, speelpark vir kinders (en grootmense). Lekker wegbreek van die daaglikse gejaag en baie vriendelike mense.

George J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bekostigbare paradys met vriendelike diens naby wildtuine

Kort n bietjie meer detail skoonmaak

Fiona D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent so peaceful. Love the night sounds.

What a lovely place. Peaceful surrounded by the song of birds. We loved the tranquillity and we could walk for hours looking at the birds and plants.

Cane Cutters B & B Guesthouse's terugvoer

Hello Fiona

Dankie vir julle kuiertjie, dit was so lekker om julle te kon huisves.

Ek is bly julle het die so geniet, kom kuier asb weer vir ons.

Vriendelike groete
Cane Cutters Estate

Cane Cutters B & B Guesthouse
Khulekani M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khulekani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great enjoying bird park also beach so close.

Kitchen set, lounge and braai area.

Tharina S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Gemaklike kamers. Vriendelike diens. Helen het ons baie tuis laat voel. Ontbyt het egter baie lank gevat.

Cane Cutters B & B Guesthouse's terugvoer

Hallo Tarina
Baie dankie dat ons julle kon akkommodeer. Ek is bly julle het dit geniet. Jammer vir die lank wag in ons restuarant, siende ons net 1 dame het om die restuarant te bedien.

Glo en vertrou u sal ons oorweeg vir 'n volgende vakansie.

Vriendelike Groete
Ellen en Yvonne

Cane Cutters B & B Guesthouse
Danie O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Gesin met klein kinders

Sorgeloos.

Sorgeloos, veilig, heerlike swembad. Aircons werk.

Cane Cutters B & B Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Danie

Baie dankie dit is ons voorreg om julle te kon akkommodeer.

Kom kuier weer.

Vriendelike Groete
Ellen, Gary en Yvonne

Cane Cutters B & B Guesthouse
Christelle L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L

Dit was ongelooflik rustig, netjies en op sy eie manier baie mooi.

Dit was ongelooflik rustig, netjies en op sy eie manier baie mooi. Die eenheid het 'n paar basiese benodigdhede gekort soos 'n oond en masher. Hulle sit ook slegs twee van 'n tipe glasware, breekware en eetgerei as die eenheid slegs twee persone slaap. Dit kan nogal irriterend raak om elke keer koppies te moet was as jy wil koffie maak. Verder is daar werklik niks om oor te kla nie. Die mense is ontsettend vriendelik en behulpsaam. Jy wag bietjie lank vir jou kos by die restaurant, maar dit is die moeite werd om te wag want dit is baie lekker en absoluut die geld werd. Verder is dit vreeslik lekker om deur die oord te gaan en na al die diere te kyk en die speletjies te speel wat agter die restaurant gebou is.

Cariena C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cariena C
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en baie meer was wat ons verwag het.

Regtig wonderlik om daar te kon woon en baie om te doen vir die kleinspan. Eerste keer wat ek sien dat 'n plek sulke oulike speletjies vir kinders het. Die voëlpark is asemrowend, verblyf was fantasties. Baie dankie.

Nonto M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nonto M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

My partner and I absolutely loved staying at Cane Cutters. The guesthouse, as well as our room, were neat and tidy. The surroundings are stunning, the bird park definitely completes the place. I look forward to go back to Cane Cutters again

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, R618, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmZThjNjVhLWMyYmYtNDA3Yi04YWVkLWZmZGI1ZjQyY2E1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Plot 1 Road 618 Monzi 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.439048112323 32.290714946429
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!