Canetsfontein Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Canetsfontein Guest Cottage is op 'n organiese wyn- en groenteplaas geleë in die prentjiemooi dorpie Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Wellington is 70 km van Kaapstad af en bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos wyn-, olyn- en kaasproe, toere, voetslaanpaaie in die natuur en historiese terreine om te verken.

Dié selfsorgkothuis bied slaapplek aan 7 gaste en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Die kamers deel ’n badkamer met ’n bad en stort.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskas, stoof, mikrogolf en ketel. Die leefarea het ’n gemaklike sitkamerstel en etenstafel. Addisionele geriewe op die plaas sluit ’n braai-area, swembad en trampolien in.

Die plaas bied voetslaan- en fietsrypaaie. Wellington het verskeie gewilde plase waar gaste wynproe of vars vrugte kan geniet, terwyl ander doendinge voetslaan, fietsry en perdry insluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Canetsfontein Guest Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Canetsfontein Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false