Cannon Rocks Beach Cabannas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cannon Rocks Beach Cabannas is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorgeenhede.

Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Al die eenhede het leefareas met gemaklike banke en TV's. Die eenhede het elk hulle eie patio en braaigeriewe.

Doendinge op die perseel sluit 'n konverensie- of troulokaal vir tot en met 100 gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cannon Rocks Beach Cabannas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false