Cannon Rocks Akkommodasie by Cannon Rocks Holiday Apartment | LekkeSlaap
+10
+10

Cannon Rocks Holiday Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 705, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cannon Rocks Holiday Apartment bied gehalte-verblyf aan gaste en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié woonstel is onder die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar vir gaste om te benut.

Die perseel is sowat 500 m vanaf die strand. Die eiendom beskik oor buite kameras en alarmsisteem.

Slaapplek

’n Bespreking by Cannon Rocks Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Melkhoutstraat 705, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 705, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFSNScIRDgmKGUgoGQm9EwhjQOkwe1ZVb2v1sT73T2haTCfOwxt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 705 Melkhout Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.740346091092 26.562887530213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za