Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cannonville Su Casa

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cannonville Su Casa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Corne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met tieners

Vriendelik, gasvry en rustig.

Baie dankie aan die gasheer en gasvrou, julle is regtig die beste. Julle het uit hulle pad gegaan om ons te help, akkommodeer en rondgerits op julle boot. Nie te praat van die visvang wenke nie, dit was ons eerste seevis en het heerlik gesmaak. Die plekkie is fantasties en ons het dit vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika B
Saam met vriende

Beautifull place with the most friendly host.

It is a lovely place with the most beautiful kitchen, lovely rooms with bathrooms and cupboards. Nice lounge with a big TV and sound system as well as a lovely braai area with a Jacuzzi. The host is very warm and friendly. Highly recommend this place for a relaxed break away, especially if going to Addo National Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHI2Ek3l2jkNOCJYwCkGers0yEVrk2yY6T1N7xpPFJym36zG1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Pond Road Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.703085153789 25.806698424363