Canterbury Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Canterbury Lodge bied gastekamers in die lowerryke woonbuurt, Oakdale, in Bellville, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die Noordelike Voorstede.

Canterbury Lodge beskik oor 13 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer of 'n aparte privaat badkamer. Elke kamer het gratis onbeperkte WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en toiletware.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Canterbury Lodge is 15 tot 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 4,5 km vanaf Tygervallei Mall en 5,1 km vanaf die Cape Peninsula University of Technology.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Canterbury Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za