Canterbury Townhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Canterbury Townhouse is in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die UOFS-kampus en die Pretty Gardens Lifestyle Centre.

Die meenthuis is in ’n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n stort, bad, toilet en wasbak in die badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is gemaklike sitplek in die sitarea en ’n deur wat na die braai-area lei.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel wat kan toesluit.

Reëlings kan getref word met die eienaar vir kontinentale ontbyt, aandetes of braaipakke.

Slaapplek

'n Bespreking by Canterbury Townhouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Canterbury Townhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za