LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cap Du Mont 6 | LekkeSlaap
+21

Cap Du Mont 6

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 11 Julie 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 R1 113 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cap Du Mont 6 is 'n selfsorgeenheid op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, oorkant die pad van die wit sand van Blouberg se strand. Die woonstel bied 'n ononderbroke uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het deure wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei, breekware en toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, MyFamilyCinema en YouTube. Daar is onbeperkte optiesevesel-internet. Stapeldeure lei na die stoep met buitemeubels en 'n braai.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Die kompleks bied toegang tot die strand via die hoofhek en toegang tot die kompleks is via afstandbeheer. Daar is winkels en restaurante binne stapafstand.

Slaapplek

’n Bespreking by Cap Du Mont 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
R1 590 R1 113
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 113
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc797e8b675ed99214efff8474a8c6957dd2e733e5e84a8ffc2f2409adff498ad96a7cc235a6c8d2927482a49d5ebff162bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590, nou Vanaf R1 113  per nag (plek vir 4) 6 Beach Boulevard Unit 6 Cap Du Mont 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.8193889 18.4754401
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!