Cape Collection - Hibernian Towers 301

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonnika V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was lekker, die weer ook net so 2 dae muslik, maar verder baie lekker. Baie lekker plek en baie netjies. Die bed is net nie so lekker nie, dit was baie ongemaklik. Verder lekker plek en naby als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Extremely enjoyable. The stay was remarkable. Would recommend it for anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik. Uitstekende plek, baie gerieflik, netjies, skoon, mooi uitsig, baie nice plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A.rahim P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was excellent. Our stay was very relaxing, taking walks twice a day, just stepping out of Hibernian Towers and you are on the beachfront. The sea view, well it's breathtaking! The unit had everything including underfloor heating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die kuier was baie goed. Ons het regtig goed gerus en was baie tevrede met die diens. Dit is in 'n baie veilige asook netjiese woonstel. Daar is voorsorg getref om ons verblyf baie gemaklik te maak en ons het topgehalte diens ontvang. Inge was baie behulpsaam en het haarself beskikbaar gestel 24/7. Jy kan jou naweek rustig geniet. Daar is geen geraas, baie stil gebou. Daar was van alles beskikbaar. Die see-uitsig is baie mooi vanaf die woonstel. Ja, dit was baie koud oor die naweek, maar die woonstel is baie warm van binne. Al was dit koud, het ons onsself baie geniet. Puik diens. Sal enige tyd die woonstel aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. We loved everything about the apartment. It was nice waking up with the view of the ocean. I would definitely go there again. Thank you for your friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome! Fantastic stay, brilliant view, awesome location. Has everything you need. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige see uitsig naby alles! Baie lekker gebly - goed toegeruste eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet P
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Ek het tuis gevoel in die eenheid en die uitsig was beautiful! Dis veilig en stil in die kompleks. Meubels is oud, maar alles is baie skoon en dis netjies! Ek sal weer daar gaan bly, dankie vir 'n heerlike tyd!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Very nice and comfortable stay. Inge was waiting for us. She walked us through everything and was always there to help. We had the most beautiful view. We had a splendid time staying there. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Unit 301 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5940a9b9d71431c0882f824f4b345c23c700b4e32ecff6877e1abd5c201449fd0f2461a59de9f6263ed6532bbec9c5875369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Beach Road Unit 301 Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.113949276551 18.823067376914
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang