Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Cape Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ingrid V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome stay.

Our stay was fantastic. The cottage is spotless and tastefully decorated. The gardens are beautifully kept and the pool is wonderful. Everyone is friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heletje J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heletje J

Fantasties!

My vrou en dogter moes dringend by die VSA-ambassade uitkom vir hul visa-aansoeke. Ons bly nie graag in gastehuise nie (weens netheid), en aangesien ek self nie kon saamgaan nie, was ek bekommerd oor hulle veiligheid. Ons het op Cape Cottages besluit en was aangenaam verras. As daar meer as 5 sterre was sou ek dit gee. Goed geleë, veilig vriendelik en baie skoon en netjies. Sal Cape Cottages vir seker aanbeveel en hulle sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, altyd 'n plesier

Cape Cottages
Grace G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike bly by Cape Cottages. Sal verseker aanbeveel.

Ons het ons verblyf by Cape Cottages baie geniet. Mense is baie oulik en gasvry. Ligging baie goed. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Cape Cottages gave us a carefree stay.

A beautiful, well equipped cottage with all we needed for an enjoyable visit. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W

What a beautiful place for my bridal party and myself to get ready for my wedding day.

The host Noelien was so accommodating, helpful and just simple amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samia B
Gesin met klein kinders

Relaxing atmosphere.

A definite a go-back destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Cottages se terugvoer

Was ń plesier om julle te ontvang.Liam het heerlik geswem met julle oulike seuns. Sien julle graag weer

Cape Cottages
Tiana K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K
Besigheidsreis

Tuis!

Ons het die woonstel maklik gevind, dit was veilig, gerieflik geleë, skoon, baie netjies. Die besonderse huislike gevoel het die besigheidsreis wat ons na Kaapstad geneem het, baie makliker gemaak, en die sonsondergang teen die agterkant van Tafelberg het die aand minder laat huis toe verlang. Ons kom gou weer terug, dankie Noelien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Cottages se terugvoer

Beste Tiana
Was vir ons heerlik om julle as gaste hier te kon ontvang.
Dis lekker om te weet dat julle tuis gevoel het.
Ons streef daarna om Cape Cottage huislik en gemaklik vir ons gaste te maak.
Sal wonderlik wees om julle gou weer te sien.
As n nuwe ondernemimg waardeer ons julle ondersteuning opreg.
Groete Noelien

Cape Cottages
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Gumtree-weg, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafb23fe740501b81a37beff662d7b0944f6ebc19682f44a55198a69284c5dcc31ba0006d1b4202db6f45b95c90d13517fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 6 Gumtree Road Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0538052 18.4563051