Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Dawn Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Cape Dawn Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liezel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Enkelreisiger

Sal weer teruggaan. Evelyn was die perfekte gasvrou. Ek het net een nag gebly, maar was vanaf die intrapslag so gemaklik en welkom laat voel. Die kamer was ruim en skoon. Ontbyt was baie lekker. Dankie ook vir die boeke wat neergesit was, het dit baie waardeer. Het my verblyf geniet. Baie dankie Evelyn.

Evelyn het my sommer lekker welkom laat voel. Ontbyt was 'n wenner. Kamer was ruim, netjies en skoon. Ek het die geselskap ook lekker geniet, dankie. Sal weer die gastehuis besoek, regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Baie dankie Liezel, jy is baie welkom.
Wens jou voorspoed en beste wense.
Evelyn

Cape Dawn Guest House
Silen C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse.

Die verblyf is perfek en die ontbyt is 'n goeie begin vir die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Saam met vriende

Alles was perfek.

Mooi, skoon en gerieflik. Gasvrou doen vreeslik moeite, veral met ontbyt. Kon goeie nagrus kry. Geen lawaai. Gaan beslis gereeld gebruik maak van die gastehuis. Naby Parrow atletiekbaan. Pas ons soos 'n handskoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erastus E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erastus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to book for next time.

The lady has good customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Nie gevoel soos verblyf by 'n gastehuis nie maar eerder asof ek by familie kuier.

Ek en die eienaars het ure sit en gesels en ek was selfs in die ledige ure van my verblyf geneem vir 'n uitstappie na Babylonstoren. Groete aan die eienaars van die gastehuis. Mag hulle van krag tot krag gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Baie dankie Johan, jy is welkom. Dit was n plesier om jou te ontvang.
Mooi wense vir jou en jou gesin.

Cape Dawn Guest House
Ryan F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Would recommend to anybody, really nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R
Gesin met tieners

Gemak op sy beste.

Vriendelike eienaars, welkom laat voel. Groot kamer met alles wat jy nodig het. Mees fantastiese ontbyt. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an appointment at Panorama Hospital. Also visited mother at Panorama Palms.

Evelyn was very welcoming, friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thank you Anne, you are most welcome. Best wishes and take care.
Kind regards
Evelyn

Cape Dawn Guest House
Sandy M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to find, very comfortable and homely with everything we needed, plus a few extras i.e. water, chocolates.

Evelyn was extremely accommodating and helpful. Nothing was too much trouble. Our cooked breakfast delicious and included more than we expected. Thank you. We would recommend this Guest House with any doubt. The home is extremely comfortable and beautiful and we thoroughly enjoyed a very relaxed overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kittie W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelik, behulpsaam. Beslis waarde vir geld.

Ons gaan gereeld Kaap toe en dit was 1 van die beste plekke waar ons nog gebly het. Evelyn het ons baie goed ontvang en die kamer is ruim, skoon en het 'n baie lekker stort. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frandeline A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frandeline A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money

Wow, wow, wow, what a lovely place. Evelyn thank u so much for your hospitality, kindness, friendliness. I can't stop talking about our stay. And it was only one night but still, you have exceeded our expectations. I would definitely recommend this place, quiet area, neat, you really go the extra mile ensuring your guests have a wonderful stay, thank you sooo much. May God bless you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thank you Frandeline, you are too kind. You are most welcome.
Best wishes and take care.

Cape Dawn Guest House
Theresa V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded expectations.

Although our stay was one night only, Evelyn made us feel most welcome. A charming lady who pays great attention to detail, Evelyn made sure that we were comfortable in our room and provided us with the must delicious breakfast the following morning. The guesthouse is tastefully furnished and spotlessly clean. We have no hesitation in recommending Cape Dawn to either business or leisure travelers to the Cape!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thanking you for your review - much appreciated. You are most welcome.
Kind regards,
Evelyn

Cape Dawn Guest House
Ali B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali B
Enkelreisiger

Evelyn was really friendly at my arrival.

It was really easy to find from the airport. They have inside parking. Very important to me. Nice garden. The cleanliness and neatness of the guest house was the first ting I notice as I was entering the building.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thank you, you are most welcome.
Best wishes.
Evelyn

Cape Dawn Guest House
Jennifer N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean rooms and shower with all the necessary requirements.

This has been one of the most welcoming guest houses I have been to. The host was amazing, warm and very friendly, she checked on us from time to time to see if we were comfy and this goes beyond the call of duty. The hospitality was outstanding, cleanliness goes beyond measure and has met more than my expectations. Breakfast was exquisite. If anyone goes to Cape Town then the Cape Dawn Guest House is highly recommended. You won't be disappointed. The pics on the internet is exactly as the place is inside and out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thank you Jenny, you are most welcome.
Best wishes,
Evelyn

Cape Dawn Guest House
Samira A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samira A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay.

The hospitality was outstanding from the time of arrival until we left. Thank you, Evelyn, again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thank you for your review Samira - much appreciated.

Best wishes
Kind regards
Evelyn

Cape Dawn Guest House
Garrick C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Clean, excellent service, beautiful room and a quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renske Z
Enkelreisiger

Absolutely great service.

Absolutely great service and host, and the breakfast was divine with HP sauce. Great host and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, newly renovated, excellent service with a view of Table Mountain.

Highly recommended, Cape Dawn Guest House is in a nice neighbourhood, with great restaurants near by. The guesthouse is clean, newly renovated and you are given a delicious breakfast in the morning. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thank you Candice, you are most welcome,

Best wishes,
Evelyn

Cape Dawn Guest House
Marius N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, warm and welcome.

We got a friendly welcome, when we arrived at the guest house - accommodation was very nice and clean and the owner did her best to made as feel welcome and ensure that the room was nice and warm, with everything we need for our stay, especially in the cold winter weather in Cape Town. We could pick and choose what we liked for breakfast, hot and cold, and everything was prepared while we wait, very fresh and hot. Will definitely stay here again, in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thank you Marius, you are most welcome.

Cape Dawn Guest House
Douw V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V
Gesin met klein kinders

Pragtige kamers en uitstekende ontbyt.

Baie toeganklik, uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation, we enjoyed our stay at Cape Dawn Guest House.

Evelyn the host was very friendly, the room we had was perfect, secured parking and we enjoyed a lovely breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrich K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrich K
Besigheidsreis

An ideal stay.

Cape Dawn was the result of quite a few hours of comparing rates and locations to find the best suited accommodation for a quick business trip to the Mother City. Its location is ideal to access most if not all off Cape Town and the surrounds and is very easy to find. The host is splendid and provides a lovely breakfast. The House is also not overcrowded, meaning that it is a more peaceful alternative to a hotel. I definitely recommend Cape Dawn.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ideale verblyf.

Cape Dawn was die resultaat van 'n hele paar uur van die vergelyking van tariewe en plekke om die beste akkommodasie te vind vir 'n vinnige sakereis na die Moederstad. Die ligging is ideaal om toegang tot die meeste van Kaapstad en omgewing te verkry, en is baie maklik om te vind. Die gasheer is wonderlik en bied 'n heerlike ontbyt. Die huis is ook nie oorvol, wat beteken dat dit 'n vreedsame alternatief vir 'n hotel is. Ek beveel Cape Dawn beslis aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Dawn Guest House se terugvoer

Thanks Anrich for your comments. Best wishes.

Cape Dawn Guest House
Lourens R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Die gasvrou was uiters vriendelik, hoflik en hulpvaardig. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ook baie moeite gedoen met die ontbyt. Waarlik 'n aangename verblyf plek. Aan die negatiewe kant kon mens egter gesprekke van ander gaste in aangrensende kamers hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thealstraat 48, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWsDLFs5KuHNmvQpLHAYAjy0S7zJu1REOFZK9JE2U8I0Ac1Xe7r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 48 Theal Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.888622248426 18.578505966059