Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Diamond Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Barney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Cape Diamond Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Malcolm E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie blyplek indien mens toegang tot die middestad nodig het!

Die kamer was baie mooi skoon en netjies en die personeel was baie vriendelik. Die hotel lê reg oorkant die Eastern Food Bazaar en is reg langsaan twee van die beste restaurante in Kaapstad. Ek sal die hotel enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolindie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Yolindie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie.

Met aankoms was daar niemand in ontvangs gewees om deur oop te maak nie. Ons het langer as 'n uur gewag omdat ons kamer nog nie skoongemaak was nie. Ons was geskuif na 'n ander kamer met stoep om op te maak vir kamer wat nie skoon was nie. Die reuk in kamer was ondraaglik gewees. Die huisbak het vreeslik geraas. Ons het besluit om nie 2de aand daar deur te bring nie en het vroeër uitgeklok. Die kroeg en restaurant was ook nie oop gewees nie al word dit adverteer. Daar is geen veilige parkering nie, anders is daar 'n opsie vir ekstra kostes om op 'n parkering te gaan stop oorkant hotel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer verwag volgens advertensie.

Diens was vriendelik en hulpvaardig. Het egter baie min geslaap aangesien die huisbak 5 tree van ons kamer was en met elke gebruik 'n vreeslike skril, harde geskree maak en met 'n slag tot stilstand kom. Verder kon ons ook nie ons stoepdeur gesluit kry nie, so was nogal ongemaklik om die kamer alleen te los of te gaan slaap. Die advertensie op die webtuiste verskil ook baie met dit wat gelys is op Google en wat waar is in werklikheid. Daar is nie satelliet TV nie (slegs SABC 1, 2, 3 en eTV), daar is beslis geen 24 uur-sekuriteit of parkering nie - ons moes in die straat stop en dié was ook baie beperk aangesien meeste van die strate eenrigtingstrate is en uitlaai zones betaal, en al sekuriteit wat daar is, is 'n "dodgy" deur-die-dag-karwag. Daar was geen seep van enige aard in ons kamer nie en daar was ook niks genoem of aangebied in die rigting van ontbyt soos genoem op Google nie. Verdere verskille is inkloktyd, die beskikbaarheid van 'n kluis en bad in elke kamer, die parkering ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Saam met vriende

Home away from home.

Hennie was a great host. Will definitely stay there again. The rooftop bar was the best part for me - the view from there is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noxolo N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo N
Gesin met klein kinders

It was a nice to stay there and the staff is very friendly.

The only thing that they can improve is their kitchenette and breakfast otherwise everything is okay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 255
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 255
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 255
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Longmarket- en Parliament-straat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2175ec7cb7d91f8a04b765edfff43fc3b16d9e4dc96f83456fd3502ced09884377e9e9fbc858dd5c8e4cef0eb9758e1f6ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 255 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Corner of Longmarket and Parliament Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.924495815607 18.421838849074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem