Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Diem Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vesperdene-straat 11, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende alternatief tot die gewone hotel-akkommodasie. Jy kan egte gasvryheid en stylvolle gerief verwag, en ons personeel is daar om te verseker jy het alles wat jy benodig.

Daar is Klassieke, Superieure en Juniorkamers, elkeen se interieur geïnspireer deur die nuwe generasie jong Suid-Afrikaanse ontwerpers. Die suites is lig met baie fyn detail, enorme beddens, innoverende badkamers, uiters moderne selfbeheerde lugversorging-stelsels, platskerm-LCD-TV's en DVD-spelers. Elke kamer het ook 'n yskassie wat, onder andere, Suid-Afrikaanse wyne en sjampanje bevat. Die onbeperkte WiFi is gratis vir alle gaste (sakereisigers of vakansiegangers).

Elke gastekamer het ook 'n Nespresso-masjien, selfskakel-telefoon, 'n digitale kluis, haardroër, japonne en pantoffels en luukse badgeriewe.

Ontspan langs die swembad of besoek die stad se vernaamste besienswaardighede wat net 'n paar minute ver is. Die V&A Waterfront, Two Oceans Akwarium en Groenpunt-stadion is op die lodge se drumpel en die prentjiemooi strande van Kampsbaai en Clifton is etlike minute weg.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Cape Diem Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Vesperdene-straat 11, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Diem Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vesperdene-straat 11, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGH6FcErPjgmtRs2X6tHzLM66MDg12nJd0cMSeKAROwx3eH3eDQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 11 Vesperdene Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.9109403 18.4121362