LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Dutch Mansion | LekkeSlaap
+45

Cape Dutch Mansion

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Dutch Mansion
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld ooit in daardie area.

Regte herehuis met pragtige antieke meubels. Het toegang tot die kombuis. Sou ketel- en koffiegeriewe in kamer waardeer, maar beslis waarde vir geld. Vriendelike personeel, netjies en skoon. Kwaliteit beddegoed en handdoeke. Rustige omgewing.

Cape Dutch Mansion's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. 'n Ketel en koffiegeriewe is beskikbaar. Moedig dit eerder aan dat die personeel gevra word vir koffie en dat dit in een van die leefareas of buite op die stoep of een van die patios bedien word.

Cape Dutch Mansion
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Villa Toscana 13, Riverstraat 29, Houghton, Johannesburg, 2098, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9aca87b16e6ff9cacbe99551854ca5e23b6f3d6cfdd8d59f3f38a946343d211f45f23c24d2b78bc6291103e19c154125535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Villa Toscana, 29 River Street Houghton 2098 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.159307222425 28.054981923943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!