by Cape Garden Cottage | LekkeSlaap
+7

Cape Garden Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Cape Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jethro J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jethro J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was asemrowend.

Ons het lekker winter weer gehad en dit het dit net nog meer genotvol gemaak. Ligging is perfek, rustige en veilige area en naby nodige winkels en sentrums.

Susan V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker oorgebly.

Baie skoon en netjies. Sal beslis weer oorbly.

Lona K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lona K
Enkelreisiger

My verblyf was vreedsaam en uiters bevredigend met 'n persoonlike touch van die eienaars.

Brevredigend, gerieflik, privaat en sinlik.

Lerato M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and spacious and safe.

Thanks to Emily and her little boy Noah who made out stay easy, they are very welcoming and friendly. My husband and I had a great time there.

Bradina H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time.

I have no regrets booking at Cape Garden Cottage.

Isabel V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Enkelreisiger

Dis stil, veilig en maklik om te kry.

Dis in 'n stil, rustige buurt. Dit is netjies. Daar is veilige parkering. Dis maklik om te kry. Vriendelike, behulpsame mense het my ontvang en welkom laat voel.

Suzette C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Enkelreisiger

Ekonomies en gemaklik.

Sal aanbeveel dat die cottage daagliks gediens word en droë handdoeke verskaf word. Die teël vloer is baie koud. Sal ook aanbeveel dat 'n groter mat in die vertrek gesit word. Indien die cottage nie daagliks gediens kan word nie sou ek aanbeveel die prys gesny word per dag.

Gerrit S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie netjies.

Rustig en onspanne. Ons gasvrou het ons onmiddellik tuis laat voel. Die Cottage is sentraal geleë naby die meeste toeriste aantrekkingspunte. Dit is veilig en was toegerus met alles wat nodig was om ons verblyf gerieflik te maak. Dit word absoluut aanbeveel.

Buks G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Buks G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Sentraal geleë veral naby Vincent Pallotti Hospitaal.

Ons het dit baie geniet.

Manja R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Steve en Emily was vriendelik.

Nokubonga S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokubonga S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had great time.

Thanks a lot, we had great time and enjoyed our stay there.

Sonja G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig, goeie kommunikasie en sentraal.

Sien sterre.

Lionel S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig lekker om hier te gebly het.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons was naby 'n supermark en kon maklik vir ons kos maak met al die kombuisware tot ons beskiking. Ons sal beslis weer hier bly as dit vir ons beskore is.

Natasha V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was absoluut wonderlik en wat 'n rustige ervaring. Dankie dat julle dit soos huis laat voel het.

Ons het die beste diens van 2 spesiale mense ontvang. Ek sal hulle beslis aanbeveel, die beste verblyf, so tuis soos by jou eie huis. Hulle het die verblyf so spesiaal gemaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was absolutely wonderful and what an tranquil experience. Thank you for making it feel like home far away from home.

We received the best service from 2 special people. I would definitely recommend them, the best stay, home away from home. They made the stay so special.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sue B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

It was the cleanest and if not the best cottage we've stayed in. The shower is nice and big. Will definitely recommend it. The owners are great.

Burger G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en gerieflik.

Baie veilig vir mens en voertuig. Alarm en elektriese omheining. Verblyfplek is eenkant, weg van huis en het alle huishoudelike benodighede in. Dit is baie skoon en netjies en beslis die geld werd. Ek kan dit met 'n skoon gewete vir enige iemand aanbeveel.

Muller E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en stylvolle plekkie!

Cape Garden Cottage is 'n pragtige plekkie. Ons het onmiddellik tuis gevoel! Beveel dit vir enige iemand aan.

Nihal G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nihal G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very nice stay. Emely and Steve were very friends and always willing to help.

See stars.

Tiens C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiens C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Emily en Steve is baie aangename gashere.

Baie rustige atmosfeer en goed ingerig.

Don G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don G
Gesin met tieners

Fantasties.

Die eienaars laat jou tuisvoel van die begin af, so jy kan lekker ontspan want jy voel welkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

The owners made you feel welcome from the moment we walked in, so you are at ease and feel welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Neil En Miranda T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil En Miranda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Dit was regtig lekker rustig, skoon en netjies.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-weg 36, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ODlkZDNlLWI2ZmMtNDBjMC1iMDJiLTI3YzBkMGIwMmFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 36 Camp Road Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.93281 18.50187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem