Cape Goodness
Opsomming van Resensie
Rudie J - Aug 2022
Gemiddeld
Vriendelike diens. Baie skoon en netjiese kamers.
Shireen C - Jul 2022
Gemiddeld
It was amazing.
Ben S - Jul 2022
Gemiddeld
Niks besonders. Bietjie onpersoonlik.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Ben jul gasvrou, Genna-Lee was meelewend met jul besondere situasie wat jul Kaap toe gebring het toe sy jul verwelkom het. Dit was 'n privaat aangeleentheid vir julle en ons is gesteld op ons gaste se privaatheid. Ek is jammer dis as onpersoonlik beleef. Dit was vir ons 'n baie besondere situasie en ons wens vir julle die allermooiste toe.
Drie van ons gaste woonstelle bied gaste parkering in 'n netjies geteëlde afstandbeheerde motorhuis. Die vierde woonstel se parkering is reg voor die woonstel. Om een of ander rede het jul nie op jul toebedeelde plekke parkeer nie en vind jy die parkering swak. Dis vir my 'n jammerte. Min gastehuise bied die luukse van afstandbeheerde motorhuis parkering. Heelwat gaste bespreek juis hier oor die luukse van die motorhuis parkering. Ek hoop jul volgende bespreking weg van jul huis af bring vir jul groter vreug. Vriendelike groete Reneé Kritzinger
Adele S - Jul 2022
Gemiddeld
Oulike plekkie.
Gertruida P - Jul 2022
Gemiddeld
Excellent.
Ilse J - Jul 2022
Gemiddeld
Goeie diens, skoon, goed geleë.
Jaco D - Jun 2022
Gemiddeld
Oornag saam met eggenote om dogter op lughawe te gaan haal. Alles was netjies en skoon. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.
Lejani G - Apr 2022
Gemiddeld
Rustig en baie lekker!
Natasja C - Apr 2022
Gemiddeld
Heel aangenaam.
Nadine T - Mrt 2022
Gemiddeld
Was baie aangenaam, sou graag nog n bietjie melk in yskas wou hê vir nog koffie maar verder perfek!
Ian P - Mrt 2022
Gemiddeld
Exceeded expectations.
Wimpie V - Mrt 2022
Gemiddeld
Tevrede.
Eben S - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand!
Mariete P - Des 2021
Gemiddeld
Baie goeie ligging, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam om ekstra myl te stap om verblyf gemaklik te maak.
Mr Mj P - Des 2021
Gemiddeld
Het die naweek terdeë geniet.
Zelda R - Okt 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie, als wat jy nodig het, gasvry, naby aan alles.
Zelda R - Okt 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie en baie rustige area.
Selwyn A - Okt 2021
Gemiddeld
Was baie lekker, dankie.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dit beteken regtig baie vir ons. Jul is altyd welkom Selwyn.
Wendy V - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige ruim eenheid en oulike gasvrou.
Etienne N - Aug 2021
Gemiddeld
Presies wat ons nodig gehad het as 'n rusplek tussen lekker aktiwiteite.
Lees meerCarol P - Mei 2021
Gemiddeld
Beautifull, clean and secure.
Annamarie S - Mei 2021
Gemiddeld
Pragtige wooneenheid, goed toegerus, uitstekend geleë
Carlett B - Apr 2021
Gemiddeld
Very neat and well-equipped.
Miranda E - Apr 2021
Gemiddeld
Perfek.
Loraine C - Feb 2020
Gemiddeld
Rustige verblyf met alles wat jy nodig het.
Marisca V - Jan 2020
Gemiddeld
Wonderlik!
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder die hart en ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom, Marisca.
Vriendelike groete
Renee Kritzinger
Gerhard P - Aug 2019
Gemiddeld
Ek sal weer daar bly.
Wilna V - Jul 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon. Stil omgewing.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dakie Wilna vir hierdie positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Renee.
Yolanda H - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie Yolanda vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit word baie waardeer. Jul is altyd welkom by Cape Goodness.
Kaapse groete Renee
Brynard B - Jul 2018
Gemiddeld
Gemaklike verblyf wat goed geleeë is.
Coreen M - Apr 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Coreen,
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder ons hart en ons waardeer dit regtig baie. Julle is altyd welkom.
Kaapse groete,
Renee
Helena B - Mrt 2018
Gemiddeld
Awesome.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Helena,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, dit word opreg waardeer! Julle is altyd welkom by Cape Goodness.
Groete,
Renee
Linda B - Feb 2018
Gemiddeld
Goeie oornagplek vir kort besoekie aan die stad.
Cape Goodness se terugvoer
Beste Linda,
Dankie vir hierdie positiewe terugvoer, dit word baie waardeer. Julle is altyd welkom by Cape Goodness.
Groete,
Renee
Lindi S - Jan 2018
Gemiddeld
Lieflike selfsorg-eenheid in stil woonbuurt.
Cape Goodness se terugvoer
Baie dankie Lindi. Jul was wonderlike gaste om te verwelkom. Altyd welkom hier!
Trudy B - Des 2017
Gemiddeld
Vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige, netjiese en ontspanne atmosfeer met uiters behulpsame en bekwame personeel is dit voorwaar die moeite werd.
Cape Goodness se terugvoer
Thank you very much for this positive review, it is sincerely appreciated. Kind regards, Renee.
Thinus V - Nov 2017
Gemiddeld
Veilig en skoon.
Martie D - Nov 2017
Gemiddeld
Veilige sentrale ligging.
C.a. V - Aug 2017
Gemiddeld
Netjies skoon.
Danie K - Jan 2017
Gemiddeld
Veilig en baie skoon.
Annemie G - Okt 2016
Gemiddeld
Pragtige omgewing, netjies en smaakvol ingerig met genoeg ruimte vir 'n klein gesin - 'n lushof aan die einde van 'n lang dag van verkenning van die mooiste Kaap.
Carla W - Aug 2016
Gemiddeld
Wonderlike ervaring!
Stefaan V - Aug 2016
Gemiddeld
Waarde vir geld!
James S - Feb 2016
Gemiddeld
Baie netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Louise G - Mei 2015
Gemiddeld
Baie netjies.
Deon J - Mrt 2015
Gemiddeld
Sal definitief enige tyd weer daarlangs gaan
Aston K - Feb 2015
Gemiddeld
Excellent service, very professional and very friendly staff.
Nelia M - Des 2014
Gemiddeld
Baie aangenaam en 'n baie mooi plek.
Sandy & Tammi Z - Okt 2014
Gemiddeld
Perfect! We will most definitely return.
Ina B - Okt 2014
Gemiddeld
Heerlik!
At V - Aug 2014
Gemiddeld
Vriendelike diens, ruim eenheid en netjies.
Kwartus S - Okt 2013
Gemiddeld
Het baie lekker gebly!
Pieter V - Apr 2013
Gemiddeld
Aangenaam ontspanne en heerlik.
Amanda P - Mrt 2013
Gemiddeld
Puik waarde vir geld
Rika F - Jan 2013
Gemiddeld
The Name Cape Goodness say it all!!
Eileen R - Okt 2012
Gemiddeld
Had a really nice stay
Monine S - Mei 2012
Gemiddeld
Excellent and will definetly recommend it to anyone.
Christopher M - Feb 2012
Gemiddeld
A secure place and hospitable environment, well worth the money paid.
Louis H - Jan 2012
Gemiddeld
It was very pleasant
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom