by Cape Goodness | LekkeSlaap
+84

Cape Goodness

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Jul 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest bergfietsroete.

Verblyf word gebied in 4 stylvolle gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en suite-badkamer en kombuisie.

Gaste kan hul dag begin met 'n stewige ontbyt wat in hul gastekamer bedien word. Daar is ook 'n swembad op die perseel.

Cape Goodness is ideaal geleë naby die wynlande en minder as 'n uur se ry vanaf Tafelberg, die V&A Waterfront, Kirstenbosch, die Paarl, Stellenbosch en ander besienswaardighede in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Cape Goodness
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Goodness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3OWZmZjY3LWQxY2MtNDZmNC1hOGRmLTkwYjk4MmE2Yjk5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R760  per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem