Cape Gordonia Unit 50

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Gordonia is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Gordonsbaai, wat spog met 'n ontspanne Mediterreense atmosfeer met uitsigte oor die hawe en 'n keuse van 'n rits seekosrestaurante. Die bekende Thirsty Oyster Tavern, Harbour Lights Restaurant en Gordonsbaai se seiljagklub is net 2 minute se stap van die woonstel af. Die gewilde strand, Bikini Beach, is stapafstand van die woonstel af en bied regdeur die jaar 'n veilige plek om te swem.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Wit linne word voorsien en die 2 badkamers het 'n hotelstyl. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en droogskoonmaker. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het 'n rusbank, 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n ruim balkon met braaigeriewe en stoepmeubels.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie voor die woonstel.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Gordonia Unit 50 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false