Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jul 2024 tot 19 Sep 2024.
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 200R2 240 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cape Gordonia se 8 luukse woonstelle is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die tweeslaapkamer-eenhede het gerieflike slaapplek vir 6 persone en die drieslaapkamerduplekse het genoeg plek vir 8 gaste, en privaat braaiplekke en 'n Jacuzzi op die boonste vloer. Elke eenheid is toegerus met 'n volledige kombuis, 'n badkamer met 'n stort, televisie en daaglikse skoonmaakdiens.
Die woonstelle bied 'n privaat balkon en 'n vermaakdek met 'n gasbraaier. Die drieslaapkamereenhede het ook 'n Jacuzzi.
Cape Gordonia bied uitmuntende uitsigte van die Helderberge, asook direkte toegang tot Bikinstrand ('n Blouvlagstrand), die ou hawe en die dorpie. Gordonsbaai is bekend vir sy veilige swemstrand en is 'n skilderagtige kuswegbreekplek vir gesinne. Die rustige see by Bikini Beach is ideaal vir swem en ander gewilde doendinge, en die dorpie (wat mens laat dink aan dorpies langs die Mediterreense see) is 'n hartlike plekkie met oulike winkels, eetplekkies en 'n koffiewinkel wat oor die branders uitkyk.
Let asseblief dat die Jacuzzi's buite werking is weens waterbeperkings.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Gordonia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom