Cape Links Guest House
Opsomming van Resensie
Seef C - Des 2020
Gemiddeld
Special care and especially Christmas Day.
Charlene R - Feb 2020
Gemiddeld
Dit lyk glad nie soos advertensie nie.
Cape Links Guest House's terugvoer
Die mense was in een kamer met klein kombuisie en ook 'n kamer in die groot huis en met 'n hele groot kombuis vir hul gebruik. Die bediende se sy het alles vir die vrou gewys. Alles in daardie kombuis was vir hul gebruik.
Ons of die bediendes is altyd beskikbaar en enigiets wat die gaste wil hê of wil gebruik is ook altyd beskikbaar.
Ek weet niks van die blindings nie, want hulle het niks gese nie. Hulle het nie een keer by die gastehuis gekook nie. Daar was wel 'n kraak in die muur en ons het gewag vir iemand om te kom regmaak. Dit was nou die Saterdag gedoen. Daar is geen verskil tussen fotos en wat die gaste kry nie. Wat ek wel weet is dat mense wat in gastehuise bly vat enige goed weg en dit is hoekom ons nie meer haardroeers en strykysters in die kamers sit nie. Hulle raak weg met talle ander goed deesdae. As gaste vra sal ons enigiets, sal ons dit gee of regmaak.
Margaret M - Jan 2020
Gemiddeld
Wat 'n aangename plek.
Vanessa H - Jan 2020
Gemiddeld
Die plek is pragtig, goed onderhou en die gashere is wonderlik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The place is beautiful, well kept and the hosts are great.
There are few things better than fresh clean linen on a comfortable bed. The self catering room and kitchen has everything you may need during your stay. The place is open and spacious, great value.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Elize D - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Isabel B - Nov 2019
Gemiddeld
Comfortable, convenient.
Johnathen S - Nov 2019
Gemiddeld
Baie kalm, rustig en stil. Net wat ons nodig gehad het.
Annette J - Okt 2019
Gemiddeld
Goed toegerus en netjies.
Anke V - Jul 2019
Gemiddeld
Nie regtig geskik vir meer as een aand nie.
Cape Links Guest House's terugvoer
Beste Anke,
Baie dankie vir die terugvoer.
Jammer dat u nie ons WiFi gekry nie. Dis orals in die gastehuis beskikbaar en dis vry. Die kode staan in elke kamer of jy was welkom om daarvoor te vra.
Daar is altyd badhanddoeke en klein handdoeke in elke badkamer Twee van elk. Ons bied ongelukkig nie 'bath sheets" nie omdat dit so baie water gebruik om te was, wat nie ideaal is in 'n gebied wat watertekorte het nie.
Die DStv is slegs beperkte kanale, soos by baie ander gastehuise wat van die gastehuis pakket van kanale gebruik maak. Baie gaste kom ook met Netflix of hul eie DStv op hul iPad. As mense wil sport kyk, kan hulle vra om in die gastesitkamer, waar die volle DStv pakket beskikbaar is, te kyk.
Die deure is soms styf in die wintermaande van die koue natterige weer hier in die Kaap.
Ek hoop ek het alles verduidelik tot u bevrediging.
Groete,
Kathy Mossop
Jeanne S - Feb 2019
Gemiddeld
Pragtig.
Leandra G - Jan 2019
Gemiddeld
Die gastehuis is fantasties ingerig en het alles wat jy nodig het.
Delvee J - Jan 2019
Gemiddeld
Good.
Madelein V - Jan 2019
Gemiddeld
Netjies, mooi area. Baie behulpsaam.
Edri H - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklik en mooi.
Karin B - Nov 2018
Gemiddeld
Het n goeie nagrus gehad.
Cape Links Guest House's terugvoer
Die deur is altyd gesluit as ek ontbyt voorberei. Ek dek net die tafels eers. daardie oggend net een tafel vir drie mense. Ek wag tot later om te kook. Die stoof, yskaste en al ander goed waarmee ek werk is anderkant die kombuis en die voorbereiding word daar gedoen. Moelik om te hoor. Die TV kan in die sitkamer verander wees as jy wil of vra.
Cheryl S - Sep 2018
Gemiddeld
We were very pleased with the accommodation.
Carina B - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Michael H - Jul 2018
Gemiddeld
Professional and friendly service even during heavy rainy conditions. Enjoyed the stay.
Lees meerTalana S - Apr 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike, veilige, rustige verblyf.
Hilbert B - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie mooi, netjies en goed toegerus. Frank en Cathy was baie tegemoedkomend en vriendelik. Sien julle volgende keer.
Sylvia T - Jan 2018
Gemiddeld
Bumpy start but nice accommodation and kind hosts.
Lees meerNadine P - Jan 2018
Gemiddeld
Comfortable stay, well situated and pleasant rooms.
Amanda M - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Sabine T - Des 2017
Gemiddeld
Cape Links is very clean and neat. Frank is very professional and accommodating.
Elizna V - Okt 2017
Gemiddeld
Ons het 'n wonderlike tyd by Cape Links gehad.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
We had a wonderful time at Cape Links.
It was a short visit but we enjoyed it.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Isabel V - Aug 2017
Gemiddeld
Wat hulle belowe jy kry, dit is wat ek gekry het.
Renier P - Mei 2017
Gemiddeld
Aangenaam, fasiliteite skraps.
Stephan N - Apr 2017
Gemiddeld
Pragtig!
Donald G - Jan 2017
Gemiddeld
Het so tuis gevoel soos by my eie huis, vriendelike eienaars.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Felt like home, very neat, friendly owners.
Pool was great on the hot day.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Chris V - Jan 2017
Gemiddeld
Was 'n wonderlike atmosfeer.
Willem I - Jan 2017
Gemiddeld
I must say the stay was absolutely wonderful, I would like to stay there again.
Gary B - Des 2016
Gemiddeld
Very comfortable, and great value.
Clive J - Sep 2016
Gemiddeld
Quiet and relaxing stay. Will definitely return.
Renier S - Aug 2016
Gemiddeld
Fantasties.
Elme J - Jul 2016
Gemiddeld
Netjies, skoon en sentraal geleë. Definitief waarde vir geld.
Coan G - Mei 2016
Gemiddeld
Very nice friendly people and very accommodating!
Rene M - Apr 2016
Gemiddeld
Rustige atmosfeer. Netheid eksieperfeksie!
Isobel T - Jan 2016
Gemiddeld
Gerieflik en skoon en veilige parkering!
Johan T - Jan 2016
Gemiddeld
Relaxing and quiet.
Joan E - Jan 2016
Gemiddeld
Pragtige vars skoon verblyf.
Jacques M - Des 2015
Gemiddeld
Het die mooi gastehuis baie geniet en sal beslis weer daarheen gaan.
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 191 Irene Laan, , Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom