Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Oasis Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Oasis bied 'n wye keuse van ontspanning en vermaak om seker te maak jou vakansie in Kaapstad is onvergeetlik. Cape Oasis grens aan die Rietvlei Natuurreservaat wat ook Flaminkvlei genoem word weens die volop voëls wat daar woon en die uitstekende watersport-moontlikhede.

Cape Oasis Guesthouse bied verblyf in 6 kamers en eenhede. Al die kamers het direkte toegang tot die tuin met sy verhitte swembad en Jacuzzi. Die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer, elektroniese kluis, plafonwaaier en 'n paneelverwarmer.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en leefkamer, Jacuzzi, sonverhitte swembad, trampolien, pooltafel en WiFi. Linne en handdoeke word voorsien en sal op versoek vervang word. Parkeerplek is voor die gastehuis op die perseel beskikbaar, maar dit is nie omhein nie.

Cape Oasis is noord van Tafelberg en ongeveer 20 minute se ry van die middestad af. Indien jy enige ekstra inligting of hulp nodig het rakende jou verblyf in Kaapstad, kan jy gerus een van ons personeellede vra. Ons is altyd bereid en gewillig om jou enige tyd by te staan. Die gastehuis bestaan uit 'n verskeidenheid geboue. Van ver af al kan jy die kenmerkende windmeulhuis raaksien.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 79 resensies vir Cape Oasis Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Oasis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-singel 32, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NzM0ZjQwLTY3MjUtNGJiYy04MDdiLWIyMTE4ODkxMmIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 32 Sandpiper Crescent Flamingovlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.83639 18.49541