Cape Point Villa
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 346, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Cape Point Villa is 'n luuks gemeubileerde vyfslaapkamer- en 6 badkamer-villa in die stil kusdorpie Scarborough. Die villa is teen die heining van die Tafelberg Nasionale Park geleë waar gaste gereeld bontebokke, volstruise, duikers, elande, sebras en rooihartbeeste raaksien.
Die villa het slaapplek vir 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die huis het 'n aparte gaste-toilet, 'n wasgoedkamer, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en 'n eetarea. Die huis het hoë plafonne met lig, oop spasies, sowel as stapeldeure wat na 'n kuierstoep lei. Die tuin is kindervriendelik en het 'n 13 m lange swembad wat omhein is. Die huis beskik ook oor WiFi en sekere DStv-kanale.
'n Fynbos-paadjie lei na die strand. Scarborough is 'n ontspannings- en bewaringsdorpie aan die voorheuwels van die Kaapse Skiereiland, 12,5 km van Simonstad en 9,9 km van Kommetjie af. Scarborough spog met 'n hele klomp restaurante, deli's en koffiewinkels, sowel as joga-ateljees, masseerterapeute en buitedoendinge.
Slaapplek
’n Bespreking by Cape Point Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Duikerstraat 346, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Point Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 346, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom