LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Point Villa | LekkeSlaap
+41

Cape Point Villa

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cape Point Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leigh B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B
Saam met vriende

A peaceful escape from the city.

Was wonderful to get away from the city for a few days to enjoy the peaceful sea side town and beautiful views. Wonderful to wonder down to the beach.

Johan S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Perfekte, rustige langnaweek!

Cape Point Villa is vreeslik netjies, en privaat. Sheila het elke dag kom skoonmaak en is behulpsaam en aangenaam. Tydens die sonnige dae was die swembad en buite area perfek, en op die bewolkte dag kon ons heerlik voor die kaggel spandeer. Kombuis is ten volle toegerus, en die gasstoof was handig tydens beurtkrag.

Cape Point Villa's terugvoer

Baie dankie vir die terugblik, ons waardeer dit regtig. Sheila se ook dankie vir die mooi woorde.
Kom gerus weer.
Geoff, Monika en Sheila

Cape Point Villa
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 346, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnvn5ZpGZG1yfAPtUplkUtWQTznXOjCJpiHewHj5PRZYWGCywRY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 346 Duiker Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.202264677065 18.380949242845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!