Cape Rose Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Rose Cottage word deur Pam en Steve bestuur en hulle nooi almal uit om die gasvryheid en luukse verblyf te kom geniet. Dié kothuis is in Kampsbaai geleë en spog met asemrowende panoriese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en op die Twaal Apostels.

Cape Rose Cottage het ’n pragtige tuin en swembad en dit is ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse selfsorg- of B&B-verblyf in ’n veilige, rustige area in die pragtige Kaapstad.

Die woonstel is keurig versien en beskik oor ’n romantiese atmosfeer. Die woonstel, suites en ateljee het lugversorging, pragtige en suite-badkamers en kombuisies met basiese selfsorggeriewe. Jy kan wakker word met die gesing van voëls, die skitterende sonsondergange van jou privaat balkon af geniet en selfs ’n walvis gedurende die seisoen sien.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Rose Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false