Cape Royale 513

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Royale 513 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die lieflike Cape Royale Hotel in Groenpunt. Die woonstel spog met smaraggroen en goue Art deco-kenmerke en pastelkleure.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus en lei na die eet- en sitarea wat ook 'n TV met sekere DStv-kanale het.

Die woonstel het 2 balkonne en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en terras op die dak. Die woonstel het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Cape Royale 513 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Royale 513 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 495 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false