Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape St Francis Resort

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 126

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 59 resensies vir Cape St Francis Resort
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshepo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo M
Gesin met tieners

Comfortable.

1st time in the area so there was lots to learn and explore. Was a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for reviewing your recent stay with us, your input is most valued and we are so pleased that you enjoyed it. Look forward to your return visit.

Cape St Francis Resort
Christel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Gesin met tieners

Baie lekker "setup". Naby die see en het 'n vakansiegevoel.

Die boonste verdieping en die badkamerdak gaan nie tot teen die plafon nie, so dit is 'n bietjie "awkward", maar verder is alles baie mooi skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thanks for your review, appreciate the input. We have taken note of your concerns and will certainly look into the matter.

Cape St Francis Resort
Angie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Angie D
Gesin met klein kinders

It is a lovely unit, but a good clean is needed.

Downstairs shower needs a good scrub. Mildew and musty smell. There was a dirty pan and utensils in the kitchen, as well. Birds are living in the ceiling and there is a loose board or sheet which flaps terribly with strong wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peta G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta G
Saam met vriende

Lots of fun.

Perfect for our requirements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Great to hear that you had a good stay - thanks for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued.

Cape St Francis Resort
Marius V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met vriende

Oor die algemeen puik.

Skoonmakers was bietjie teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is much appreciated. Hope to see you in 2021.

Cape St Francis Resort
Janette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janette M
Gesin met tieners

Baie goed geleë en baie vriendelike diens.

Die resort is baie goed bestuur en is veilig. Kan bietjie raserig wees so dis beslis meer 'n gesinsvakansie as 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued and we are so pleased that you enjoyed your stay.
The very best of 2021 to you and your family and we look forward to your next visit. Oh, and we have some very romantic sea facing rooms in our Beach Break villas.

Cape St Francis Resort
Lindy K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy K
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf in 'n pragtige dorp.

Ons het ons kuier vreeslik geniet. Die restaurant op perseel is 'n bonus. Kort stappie strand toe, maar moet ry na die swemstrand. Ons sal vir seker weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Oornagverblyf.

Ons het 'n oornag verblyf gesoek en op St Francis besluit. St Francis is pragtig en die ligging is perfek. Ongelukkig was die eenheid wat aan ons gegee is ongelooflik vuil en nie ontsmet nie. Dus kan ek geen sterre vir netheid gee nie. Ek kon nie die kinders bad nie aangesien die bad se enamel afdop. Die spinnerakke en stof het in elke hoek en kraak opgegaar. Die dak in die een kamer het vreeslik gelek na al die reën deur die nag en die volgende oggend al behoorlik ingestroom. Ek sal definitief weer na St Francis gaan, maar nie weer in een van die eenhede bly nie. Die feit dat daar toegelaat is vir ons om die eenheid te betree sonder dat daar deeglik skoongemaak of ontsmet is met die Covid pandemie is skrikwekkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, beautiful beach easily accessible.

Really enjoyed the beach access and beautiful beach ideal for long walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us and so pleased that you enjoyed the area. Hoping to see you returning in 2021.

Cape St Francis Resort
Alicia R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia R
Gesin met klein kinders

Vriendelike, hulpvaardige personeel en pragtige kamers.

Heerlike vakansie gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thanks for reviewing your recent stay with us, your input is most valued and so pleased that you enjoyed your stay.

Cape St Francis Resort
Chanel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chanel V
Gesin met klein kinders

Die resort is baie mooi met baie om te doen in en om die omgewing.

Die huis was mooi en slaapplek was genoeg, maar die huis is glad nie geskik vir 8 mense met betrekking tot spasie in die kombuis en leefarea nie, veral nie met klein kinders as die weer sleg is nie. Die opvangs daar is baie sleg. Vir mense wat wil kook is die kombuis meer 'n kitchenette met beperkte hoeveelheid kookgeriewe en jy kan nie by die swemstrand swem nie a.g.v. van rip currents.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for reviewing your stay with us, your input is most valued. We have taken note of your concerns and will certainly look into matters.
There is a swimming beach on the right of the Resort beach entrance. This is where there are life gaurds and demarcated swimming areas. Rip currents are real along our coastlines and are particularly strong on new and full moons, so one has to be extra cautious.

Cape St Francis Resort
Etienne W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne W
Gesin met klein kinders

Ons was 8 dae by Cape St Francis Resort en het lekker gerus en ontspan. Die fasiliteite was skoon, netjies en goed versorg.

As ek iets kan voorstel: verwyder die prop van die bad, want as dit daar is sal mense die bad gebruik en nie water spaar nie. Probeer 'n staanplek maak vir waentjies, want partykeer parkeer 3 van die waentjies langs mekaar en dit vat die plek van 2 voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us. Your input is most valued and we thank you for your most constructive suggestions.

Cape St Francis Resort
Rudolph H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph H
Gesin met tieners

Lekker skoon en netjiese eenheid. Great ligging!

Die WiFi-internetdiens is baie swak, eintlik onbruikbaar stadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Good day Rudolph,

Thanks for reviewing your stay with us, your input is most valued. We generally had wi-fi issues in the greater St Francis area this season so I must apologize but there was very little that we could do.
Joe Fish and Full Stop Cafe , our restaurants have very strong hot spots for those frustrating times.

Cape St Francis Resort
Veronica W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek en veilig. Omdat ons mid-week daar was, was dit baie rustig.

Ons het baie lekker gebly en die wooneenheid het aan al ons behoeftes voldoen. Wat erg gekrap het was dat DSTV kanaal 201 adverteer is as beskikbaar, maar kanaal 202 alleen vir sport was beskikbaar. Met aankoms was daar 'n kennisgewing (slegs by die restaurant se ingang) dat die restaurant (Joe Fish) nie vir gaste oop is nie want dit word gebruik (vir 2 dae!) vir 'n funksie. Onmiddellik is ons gerief van op die perseel restaurant weggeneem, asook die gebruik van daai swembad asook die bar fasiliteite. Daar was geen ontbytlokaal vir die twee dae beskikbaar nie, alles weg geneem sonder aankondiging en/of tarief vermindering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Good Afternoon Jakkie,

Thank you so much for taking the time to review our resort.

I am sorry you were disappointed that you could not enjoy Joefish Restaurant for the full duration of your stay. I hope you managed to enjoy our other restaurant full stop and a swimming pool next to your unit.

Your feedback is valuable to us and we will try our best to make sure all our customers are happy.

Cape St Francis Resort
Balebetje M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Balebetje M
Saam met vriende

Always good, always fantastic.

Always lovely to stay here. The semi private beach is a cherry on top!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen M

Lekker plek langs die see.

Alhoewel ons tyd baie kort was en langer wou bly het ons dit geniet. Veral die Canal Cruise teen sononder was indrukwekkend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

So pleased that you enjoyed your stay with us and thanks for reviewing your experience. The canal cruise is rather special and we like to refer to the canals as South Africa's own Little Venice.

Cape St Francis Resort
Annerien G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annerien G
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Heerlike verblyf vir gesinne met jonger kinders. Veilig met genoeg om te doen of net te rus. Sou wel hou van 'n wasmasjien in die eenheid self, veral met klomp kinders en indien mens langer as 'n week wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

So pleased that you enjoyed your stay and thank you for reviewing. I have taken note of your suggestions and will certainly look into the matter.

Cape St Francis Resort
Robert L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honestly most amazing place!

Cape St Francis Resort, was absolutely amazing, it was exceptionally clean, all the staff is helpful especially Gregg our host, amazing location. Do not hesitate to choose Cape St Francis Resort as your accommodation of choice! We will be definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eerlikwaar die ongelooflikste plek.

Cape St Francis Resort wat absoluut ongelooflik. Dit was silwerskoon, die personeel is baie vriendelik, veral Gregg, die gasheer. Ongelooflike ligging. Moenie eens huiwer om dit as jou verblyf te kies nie! Ons kom definitief weer hierheen!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued and do look forward to hosting you and your family again.

Cape St Francis Resort
Helene P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene P

Great stay. Would go back anytime.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise B
Gesin met tieners

Gerieflike huis naby die see met goeie fasiliteite van die oord.

Die ruim 3-slaapkamerhuis was pragtig & skoon met 'n gesellige buitebraai. Dit is stapafstand na die see. Die oord bied goeie fasiliteite soos 'n restaurant, spa & swembaddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued and so pleased that you enjoyed your stay with us.

Cape St Francis Resort
Inie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot, great breakfast.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued and so pleased that you enjoyed the breakfast.

Cape St Francis Resort
Janetta V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die strand en tog rustig.

Ons het net een nag oorgeslaap en besluit dat ons die volgende keer langer sal kuier. Die oord is redelik dig bewoon maar buite seisoen is dit nie oormatig besig nie. Dit was lekker om deur die oord te stap en die paadjie strand toe te volg. Die eenheid waarin ons bespreek was, was goed ingerig met 'n lekker groot badkamer. Het net 'n probleem gehad om die ketel in die kombuis te gebruik want ek kon nie 'n kragprop naby opspoor nie. Moes die ketel naby die balkon inprop. Daar was vir ons gebottelde water wat ons baie waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shayne W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne W
Saam met vriende

This is an absolute jewel of a place. A hidden treasure in Cape St Francis.

This resort is the example of what a world class resort should look like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce K
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die verblyf was aangenaam, die totale indruk van die oord ook. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for reviewing your recent stay with us, your input is most valued. We look forward to your return visit.

Cape St Francis Resort
Mbulelo N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbulelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a good holiday destination. I can recommend to anyone.

We enjoyed our stay and we are definitely going back. Nice beach and the restaurant was nice with friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued.

Cape St Francis Resort
Wendy D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy D
Gesin met tieners

Lovely holiday.

We had a wonderful, restful few days at Cape St Francis Resort.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike vakansie.

Ons het 'n wonderlike ontspanne paar dae in die Kaap St. Francis-oord gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for your thumbs up review, it is much appreciated.

Cape St Francis Resort
Meagan H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Meagan H
Gesin met klein kinders

It was lovely.

We had a very comfortable stay and were pleasantly surprised at how accommodating the host was to allow us to be 5 people (because of our tiny 5 yr old son) even though unit was for 4 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for reviewing your recent stay with us. We are so pleased that you enjoyed it.

Cape St Francis Resort
Isabel T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Benodig 'n spieël in die slaaparea naby die kragpunt. Sal dit aanbeveel en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Dear Isabel,
Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is most valued.
I have taken note of your suggestion and will certainly look into it.

Cape St Francis Resort
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was lekker

Verblyf was lekker, diens by restaurant net swak en kos is vreeslik sout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Hi there,
Thanks for your review and pleased that you enjoyed your stay. I apologize for poor service in the restaurant and will certainly take it up with the manager.
The very best of 2018 to you.

Cape St Francis Resort
Karin S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Die bruidspaar sê baie baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelike diens.

Ons het vir ons kinders hulle huweliksnag by julle oord bespreek en sê ons hiermee baie baie dankie vir die netjiese skoon eenheid en julle vriendelike diens. Hulle sal julle beslis aanbeveel by hulle vriende. Dit is die tweede keer dat ons van julle dienste gebruik maak. Ons dogter het op 16 November 2015 by julle oord getrou en die familie het daar oornag. Ons kan net met lof van julle oord en dienste praat. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Congratulations to the happy couple and so pleased that you enjoyed your stay and our facilities.

Cape St Francis Resort
Noleen D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen D
Gesin met klein kinders

Veilig, netjies, naby alles, mooi.

Ons het dit baie geniet. Lekker veilig vir kinders om fiets te ry en 200 meter se stap van die strand af. Gemaklik met alles wat nodig is. Ons het uitstekende diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Hi Noleen,
Thanks for the review, much appreciated. A Merry Christmas and all the very best for 2018.

Cape St Francis Resort
Janine V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies, maar deel 'n huis met vreemdes.

Dalk kan daar net vooraf duidelik gesê word dat hierdie verblyf in een groot huis is, wat jy met vreemdes deel. Dus is die kamer reg langs jou in die huis ook beskikbaar vir ander. Ook deel mens 'n kombuis en sitkamer, asook gras en swembad. Goed vir families, maar nie vir romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene J
Gesin met tieners

Dink nie ek sal dit weer besoek nie.

Eenhede bietjie ver van die see. Die eenheid nie 'n baie lekker skoon reuk gehad nie. En die voorkamer stoele het ook nie baie skoon voorgekom nie. Die duvet en oortreksel op dubbelbed nie op standaard nie. Nat en gebruikte handdoeke was nie deur skoonmaakpersoneel verwyder nie maar is gelos in badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Traci A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Traci A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and neat.

Close to the beach - footpath. A lot to do in the area - brochures provided in room. Clean and neat unit with heater and enough blankets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape St Francis Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your input is much appreciated.

Cape St Francis Resort
Eurekha S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eurekha S
Gesin met tieners

Thoroughly enjoyed our stay!

Great location. Excellent service. Not many meal options.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met vriende

Ek was baie beïndruk met die administrasie nadat ek die bespreking gedoen het.

Ek het so gemaklik gevoel want ek het presies geweet waarheen om te ry en die personeel by die ontvangs was baie vriendelik. Alles was netjies en perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonymous G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonymous G
Gesin met tieners

Die staf het opleiding nodig. Nie goeie aanwysings nie en geen vriendelike ontvangs nie, veral nie in die restaurant nie. Selfsorg was goed ingerig.

Nie nodige variasie vir kos nie, veral nie vir gluten-intoleransie nie. Gordyne afgeval toe ons dit wou oopmaak. Verder is als in goeie toestand. Staf het nie goeie aanwysings gegee waar om die eenheid te kry nie. Ons het 'n halfuur lank gesoek. Niemand het ons vertel hoe dit werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Die oord is baie skoon en werkers is behulpsaam.

Dit was baie lekker bly gewees. Oord en baie mooi en skoon. Restaurant se kos is baie lekker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic overnight accommodation.

Staff all extremely friendly and helpful. Accommodation clean, neat and everything one could wish for for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was vriendelik.

Die eenheid was bietjie beknop. Die feit dat 'n redelike goeie restaurant op die perseel is, is positief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay - thanks a lot guys!

A great place. Nice view, good food and a relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene K
Gesin met klein kinders

No privacy as bedrooms face the walkway which was right next to staff walkthrough.

Will never go back this resort, there are too many units for this space. When we got there the drains were blocked and two days later (after it was cleared) it was blocked again. Not very pleasant when you wake up at night with the sink and bathroom bubbling up water all the time. We left a day earlier and will never go back. We used to camp there, used some of the units over the past 30 odd years and it is very sad to see it lose everything that Cape St Francis was known for!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi verblyf, nuut oorgedoen en die ligging is regtig baie goed.

Ligging is perfek vir die area en die verblyf was regtig goed gewees. Sal dit definitief aanbeveel vir ander mense, en gaan weer in April-vakansie deurgaan en 'n plekkie kry nader aan die see. Uitstekende diens! Die staf is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Almal was gelukkig!

Heerlik gebly. Stil rustig en baie veilig. Kinders het die swembad en strand baie geniet. Goed wat pla was maar min maar as ek iets kan voorstel is dat hulle blindings of gordyne voor die klein vensters sit. Die son kom baie vroeg op en jaag mens vroeg uit die bed uit. Braaigeriewe kan ook verbeter. Vir so 'n lieflike plek wil ek nie op die grond braai nie. Die ligging is heerlik stil. Het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vakansie!

Rustig, ontspannend en beste eetplek. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzaan E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luzaan E
Gesin met klein kinders

Gerieflike woonstel naby al die fasiliteite.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandisa M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa M
Gesin met klein kinders

It was worth it except for a few hicups. The receptionist that check in us needs training.

The resort is super. The stay was okay, except for a few things that need a bit of attention. The receptionist needs to be taken to a hospitality course or training and a few hiccups need to be taken into consideration. Thanks again to TravelGround for excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige atmosfeer!

Dié goedkoper akkommodasie by Cape St Francis Resort beskik net oor die noodsaaklike. Ons het voorheen in dieselfde tuis gegaan, maar daar word tans meer aandag gegee aan die duurder akkommodasie en die Backpackers het bietjie agteruitgegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Goeie waarde vir geld. 'n Lieflike strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Baie goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met vriende

Absoluut hemels!

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Baie goeie waarde vir geld. Pragtige oord. Ons gaan verseker weer en weer kom kuier. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carilyn P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carilyn P
Gesin met klein kinders

Awesome place with lots to do, especially for the kids.

We enjoyed our stay. Staff are very friendly and helpful. Place was clean and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent position, comfortable and clean, friendly staff.

Had a very enjoyable stay with only one negative. The restaurant opposite had a live music evening that was VERY loud until after midnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring!

Baie netjiese fasiliteit in 'n pragtige en groen omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha S
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly met al die nodige geriewe . Dankie

Ons verblyf by CSF Resort was heerlik en die opset is pragtig. Ek dink tog dat hul kan aandag gee aan die slaapbank wat in ons 'huisie' was. Verder wil ek hul ook aanraai om water en krag te bespaar deur 'n nota in die badkamer aantebring soos by ander vakansieplekke en hotelle dat indien jy die handoeke gewas wil he jy dit in die bad moet gooi. Hul het elke dag ons 5 se handdoeke vervang wat 'nice' is maar onnodig. Hul het in die 10dae bv. 50 handoeke net van ons gewas en tuimeldroog i.p.v. bv. 10 as hul wel elke 5de dag dit vervang het. Dit kan water spaar en vir hul seep, arbeid en elektrisiteit. Verder is Lekke slaap se WEB TUISTE 'n heerlike verbruikers vriendelike web tuiste-baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie J - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Gesin met tieners

Very enjoyable

We thoroughly enjoyed our stay, in spite of bad weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi L - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi L
Saam met vriende

Satisfactory accommodation - stayed one night only

The accommodation was great - toilet however broke

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 446
R4 446 R3 557
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 446
R4 446 R3 557
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 446
R4 446 R3 557
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNsoypOv3UvJzaYOvA2TrVCbM8KVnFcnQO42fjKoB5SYkh90Xm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 446 nouVanaf R3 557 per nag (plek vir 6) 59 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.19897617173 24.831601381302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem