Cape Town Beach Accommodation
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Cape Town Beach Accommodation is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Big Bay, stapafstand vanaf die strand.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, kook- en eetgeriewe en eetgerei. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Gaste kan hulle maaltye by die ontbyttoonbank geniet en in die leefarea voor die TV met DStv ontspan. Vinnige WiFi is beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met meubels, 'n gasbraai en 'n gedeeltelike see-uitsig. Ondergrondparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en daar is 'n hysbak tot by die woonstel. Rook word nie toegelaat in die woonstel nie en troeteldiere ook nie.
Cape Town Beach Accommodation is stapafstand van Pick n Pay, verskeie restaurante en Big Bay-strand af.
Slaapplek
’n Bespreking by Cape Town Beach Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 7
Ligging
- Beach Estate Boulevard, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Town Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom