We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Cape Town Beachfront Apartments | LekkeSlaap
+106

Cape Town Beachfront Apartments

Selfsorg
Spesiale Aanbod

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Aug 2022 tot 30 Sep 2022.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 199 R779 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape Town Beachfront Apartments bied gerieflike verblyf in een- en tweeslaapkamer selfsorgwoonstelle. Dis in die Leisure Bay-kompleks, 15 minute vanaf Milnerton en Century City geleë.

Elke woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Die woonstelle het ook elk 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër en 'n telefoon.

Gaste kan die Canal Walk-winkelsentrum, Milnerton-gholfbaan, en V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 minute vanaf die kompleks.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Cape Town Beachfront Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 199
R1 199 R779
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 199
R1 199 R779
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlEMw5QONgR7En6Il79cX6wnSy0yTEy7fQPNhybke2QjmsBao6j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 199, nou Vanaf R779  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 3 Four Jays Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -33.8942296 18.4815884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem