Kaapstad Middestad Akkommodasie by Cape Town City Luxury Apartment | LekkeSlaap
+67

Cape Town City Luxury Apartment

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 32 , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

'n Beeldskone en moderne woonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dié luukse tweeslaapkamerwoonstel bied mooi uitsigte oor die stad. Dis eenvoudig net die best plek vir 'n vakansie.

Die eenheid het ruim slaapkamers, elkeen met 'n eie badkamer. Die groter tweeslaapkamer-eenheid het 'n balkon reg rondom die gebou met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en Leeukop. Die eenhede is uiters gerieflik en stylvol, elkeen met 'n kombuis en leefarea. WiFi en DStv is ook beskikbaar.

Aangesien dié woonstelle in die hartjie van die stad geleë is, is dit tog ver genoeg verwyder om jou rus en stilte te bring in 'n tuiste ver van jou eie huis. Ons is na aan verskeie van die stad se heel beste restaurante en stapafstand vanaf Langstraat. Openbare vervoer is ook stapafstand vanaf die eenhede.

Ons is op die drumpel van Kaapstad se moderne kafee-leefwyse geleë. Die eenhede is ook na aan die Kompanjiestuin, Parlement en die kleurvolle winkels, restaurante en klubs in Langstraat.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Cape Town City Luxury Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Parlementstraat 32 , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town City Luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 32 , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbY9Y3kHQkDdosssXkPIO10czKyH8oGFiFg5ySrcZmWmTNWFJi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 32 Parliament Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.924698 18.421291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za