Cape Town Connection

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Town Connection bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 1 slaapkamer. Dis in 'n woonbuurt in Welgelegen in Kaapstad se Noordelike Voorstede.

Die woonstel het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuis-, sit- en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Dagbed vir 'n kind kan teen ekstra koste in die leefarea voorsien word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel, 'n sitarea en 'n TV met DStv. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek vir 'n sleepwa met 'n maksimum hoogte van 1,8 m.

Cape Town Connection is maklik van die N1 en N7 af bereikbaar. Geriewe in die omgewing sluit die Plattekloof Village Winkelsentrum, Tygervallei Mall en Panorama Mediclinic in. De Grendel Wynlandgoed en Canal Walk Mall is sowat 10 minute van ons af.

Slaapplek

'n Bespreking by Cape Town Connection sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Town Connection gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za