Bloubergstrand Akkommodasie by Cape Town Horizons Blouberg | LekkeSlaap
+13

Cape Town Horizons Blouberg

8 resensies
Selfsorg
Cape Town Horizons Blouberg
Vanaf R2 300
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
1 xKoningingrootte-bed
3 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Addisionele gaste betaal R350 per nag. Geen ontbyt, drankies, kos of vervoer is ingesluit tensy dit vooraf gereël word nie. Beginpakkie sluit melk, tee, koffie, suiker en beskuit in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
Kansellasies is onderhewig aan geldige redes en bewyse van sulke redes wat geldig is vir albei partye.

Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendennis-weg 7, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExNTZjNzY5LWNiYzAtNDc5ZS04YTM1LTE3MTc1MWU1YTI2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 7 Pendennis Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.811112171325 18.472589737434
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za