LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Town Mountain Bike House | LekkeSlaap
+10

Cape Town Mountain Bike House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uiterwykstraat 13, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Cape Town Mountain Bike House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n verhitte swembad. Die huis is in die luukse omgewing van Van Riebeeckshof in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë.

Die huis is 200 m vanaf Bloemendal Vineyards en bergfietsroetes geleë en bied toegang tot ander Tygerberg Mountain Bike Club-roetes van meer as 150 km, sowel as die Majik Forest, een van die vele gewilde bergfietsroetes in die omgewing.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Die huis het ook 'n groot tuin waar gaste lekker kan braai en sonbaai.

Die huis is sentraal geleë om Kaapstad en die Wes-Kaap, soos die middestad van Kaapstad, Bloubergstrand en Stellenbosch, te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Town Mountain Bike House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Uiterwykstraat 13, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uiterwykstraat 13, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8003d710182579cb513c7d6bac483ab58d8e48a5927f9b20213248a1d61eecd9fd4e408e4ddd9724d39ec203f96003e4aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 6) 13 Uiterwyk Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.853498533081 18.603766761971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!