LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Town View Apartment | LekkeSlaap
+6

Cape Town View Apartment

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Town View Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynette B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Besigheidsreis

Woonstel front noord met baie mooi uitsig oor Kaapstad en veral op Tafelberg, naby Gardens Mall en MyCity bus of gemaklike toegang tot Uber. Parkering vir besoekers en moderne meubels en gehalte-bedlinne.

Skoon en goeie sekuriteit en maklike inklokgeriewe. Volledige toegeruste eenheid met air con en back-up kragbattery vir stadium 4 load shedding. Baie aangename verblyf.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Maynardstraat 67, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmZjZWU0LTQxYzYtNGMzOC1hOTY3LTk5MjgzMWEzODRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 67 Upper Maynard Street Vredehoek 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.935124328534 18.419658690691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!