LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Town View from the Top | LekkeSlaap
+18

Cape Town View from the Top

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffordlaan 36, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape Town View from the Top bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks aan die voet van Tafelberg in Kaapstad.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en kooktoebehore. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, lugversorging in die hoofslaapkamer, gratis WiFi en 'n TV met Netflix en DStv Now. Die kompleks het gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad en tennisbane. Parkeerplek word in die kompleks voorsien.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Tafelberg, die Suid-Afrikaanse Museum, Deer Park, die Duiwelspiek-staproete, Gardens-winkelsentrum en verskeie strande in. Die kompleks is ook lekker naby die MyCiTi-bushalte.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Town View from the Top sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Town View from the Top
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cliffordlaan 36, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town View from the Top het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffordlaan 36, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHBbddRTCOSh2K5hFlOgVpX7uPnopn2jOgt7IbyAJmkRAazhCNM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 36 Clifford Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.942460987829 18.426601588726
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!