Vredehoek Akkommodasie by Cape Town View from the Top | LekkeSlaap
+18

Cape Town View from the Top

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Town View from the Top
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Wonderlik geleë met 'n pragtige uitsig oor Leeukop, Seinheuwel en die hawe.

Ek sal werklik View from the Top vir enige iemand aanbeveel, dis goed geleë, baie netjies en modern toegerus met alle benodighede. Die uitsig is fantasties en dit het tog voorgekom of mens die strawwe verkeer mis omdat mens reeds baie naby aan die sentrale Kaap geleë is en dus hoef mens nie die inkomende verkeer te trotseer nie.

Cape Town View from the Top's terugvoer

Baie dankie dat julle in ons woonstel gebly het. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer by ons.

Cape Town View from the Top
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffordlaan 36, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHBbddRTCOSh2K5hFlOgVpX7uPnopn2jOgt7IbyAJmkRAazhCNM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 36 Clifford Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.942460987829 18.426601588726
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za