Plattekloof Akkommodasie by Cape Town Views | LekkeSlaap
+25

Cape Town Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Vorster-laan 28, Plattekloof 1 , Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 160 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cape Town Views is 'n selfsorgwoonstel in Plattekloof, ’n voorstad van Kaapstad. Die woonstel is op die eienaar se eiendom en is ideaal geleë naby die wynplase in die noordelike voorstede.

Hierdie woonstel is smaakvol ingerig en is deel van die hoofhuis, maar het wel 'n privaat ingang en tuin. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die kombuis is goed toegerus met basiese geriewe om te kook.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Die tuin het 'n privaat braai-area en gaste is welkom om die swembad op die eiendom te gebruik.

Ontbyt en ander dienste kan teen 'n ekstra koste gereël word. Cape Town Views is 15 tot 20 minute vanaf Tyger Waterfront, Tyger Vallei-winkelsentrum, Tygerberg-natuurreservaat, en verskeie wynlandgoedere in die Durbanville-omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Town Views sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • John Vorster-laan 28, Plattekloof 1 , Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Vorster-laan 28, Plattekloof 1 , Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWZiZmU4LTAyZmUtNDZhZC05MDk3LTAwMTlmNGM2MmUyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 28 John Vorster Avenue Plattekloof 1 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8805248 18.5895688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za