LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Tuscan | LekkeSlaap
+138

Cape Tuscan

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Cape Tuscan
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Wendy C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C
Gesin met tieners

Dit was die lekerste plek en skoonste plek waar ek nog gebly het.

Dit het alles wat 'n mens nodig het, huis weg van die huis af. Sal beslis weer daar bespreek.

Cape Tuscan's terugvoer

Thank you so much Wendy.
Be save.
Groetnis uit die Vrystaat!
Michelle

Cape Tuscan
Gerhard H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard H

Glad nie soos geadverteer.

Ons het die "voorreg" gehad om in kamers "Joy" en "Hope" te bly. Die kamers word geadverteer as 'n kamer met n en suite-badkamer, maar hierdie is totaal misleidend. Hierdie kamers is geleë in 'n familiekamer en 3 kamers deel een badkamer. Die gastehuis se alarmstelsel is ook geleë in Hope, wat daartoe gelei het dat ons 23:00 die aand kamers moes skuif aangesien die alarmstelsel se keypad elke 10 sekondes gebeep het. Die slaapkamers was ook nie opgemaak toe ons daar aankom nie - ons bespreking was toe ook nie bevestig nie (weet egter nie waar presies die probleem lê nie). Die kamers was dan ook nie opgemaak toe ons die tweede aand terug is. Gelukkig het ons self die oggend die beddens opgemaak! Dit daar gelaat, dit is wel 'n baie netjies gastehuis met baie potensiaal - ons het ongelukkig net 'n slegte ervaring gehad en is baie teleurgesteld.

Judy J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvrou en pragtige gastehuis.

Michelle is 'n uitstekende gasvrou en die gastehuis is pragtig. Michelle gaan uit haar pad om jou by te staan en te help.

Cape Tuscan's terugvoer

Baie dankie Judy,
Ek waardeer dit baie. Dit was net 'n plesier vir my.
Groete en 'n Geseënde Kerstyd vir julle.
Michelle Killian
Cape Tuscan

Cape Tuscan
Sanette M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and safe. Very friendly and helpful hostess!

Cape Tuscan is a very neat and comfortable place to stay. The property is surrounded with devils fork fencing and we felt very safe during our stay. The owner is very friendly and very helpful. We will definitely stay there again.

Petru U - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vreeslike oulike gasvrou.

Sal beslis weer daar gaan bly.

Cape Tuscan's terugvoer

Baie dankie Petru, ek waardeer dit. Ja, ek glo ons sal weer sien. Julle is baie spesiaal vir my.
Groetnis,
Michelle

Cape Tuscan
Johan D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf beter as my eie huis!

Baie goeie diens. Baie skoon en netjies. Beste ooit!

Cape Tuscan's terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was n voorreg vir ons om julle hier te kon gehad het. Glo ons sien julle weer.
Groete Michelle Killian

Cape Tuscan
Lonel M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lonel M
Gesin met tieners

Baie moeite gedoen en gee aandag aan detail. Het heerlik geslaap.

Eienaar en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek beslis aanbeveel en weer daar oornag. Het baie lekker geslaap. Baie skoon en netjies.

Cape Tuscan's terugvoer

Baie dankie Lonel. Dit was baie lekker om julle hier te kon gehad het. Hoop ons sien gou weer.
Mooi bly,
Michelle

Cape Tuscan
Kobie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie J

Ons het 'n heerlike, groot woonstel gekry. Beslis goeie waarde vir geld!

Heerlike verblyf teen 'n baie billike prys.

Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapsenooistraat 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXzu8pLkQ40SYhnwLLpNpcahZbjOlBlkp61sqYaLr5geAo4ODSQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 17 Kaapsenooi Street Pellissier 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.153372 26.167557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!