Bloubergstrand Akkommodasie by Cape Verdi Villa Paradiso | LekkeSlaap
+17

Cape Verdi Villa Paradiso

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape Verde-rylaan 31, Bloubergstrand , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cape Verdi Villa Paradiso bied see-uitsigte en gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis sowat 50 m vanaf Bloubergstrand. Die huis het 'n klein agtertuin met 'n Jacuzzi, 'n gasbraai en berg- en see-uitsigte.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 dubbelslaapbanke met slaapplek vir 10 gaste in totaal. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die huis het 'n etenstafel, sitareas en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Daar is ook gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Verdi Villa Paradiso sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies
  • Frans
  • Grieks
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cape Verde-rylaan 31, Bloubergstrand , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape Verde-rylaan 31, Bloubergstrand , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjLEH6hdf86rKWQWwfu1CYfyjIAC0MDUDNcQ1TyyeiHZ6Z28ndn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 10) 31 Cape Verde Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.80815225764 18.469233612268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za