Cape Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie pragtige villa is teen die strand in die pragtige kusdorpie Yzerfontein geleë. Die huis het pragtige uitsigte oor die see en direkte toegang tot die strand.

Dit is 'n dubbelverdiepinghuis wat smaakvol versier is en 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en toegang tot 2 badkamers wat gedeel word.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die villa het 'n sitkamer op die grondvloer en op die eerste vloer. Daar is 2 braai-areas, 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in die eenheid en parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar.

Doendinge sluit swem, walviskyk, hengel, seil, branderplankry, voetslaan en voëlkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false