Cape Wine Route Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Wine Route Guesthouse bied gerieflike, luukse verblyf met maklike toegang tot besienswaardighede in die Kaapse Skiereiland en Boland. Die gastehuis is op die Kaapse Wynroete geleë, slegs 20 km vanaf Stellenbosch, wat die tweede oudste dorp in Suid-Afrika is en ook dié streek se wynhoofstad is.

Dié luukse gastehuis bied 'n pragtige, veilige omgewing met uitsigte op die Stellenboschberge en omliggende wynplase.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Wine Route Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false