Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Winelands Business Villas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Cape Winelands Business Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Siegfried S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Enkelreisiger

Was net oornag, het goeie nagrus gekry wat ek nodig gehad het.

Fantastiese plek en baie bekostigbaar vir kwaliteit verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V
Enkelreisiger

Baie lekker, die personeel was behulpsaam en baie vriendelik.

Die kamers was stunning. Dalk net oorweeg om op 'n stadium die matrasse te vervang. Ek het lekker geslaap, maar agtergekom die matras is reg vir aftrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, stil en rustige omgewing.

Baie netjiese villas. Koffie en tee was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Fantasies, die beste.

Dankie Cape Winelands Business Villas ons het dit baie geniet. Dit was 'n ideale opset vir ons as familie om saam te kuier. Alles en nog meer was daar. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis terug kom weer vir familiekuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus R
Enkelreisiger

Dit was baie lekker verblyf, alles wat ek nodig gehad het.

Was lekker verblyf, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkiestraat 57, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91170de29c5cb13c3225a2173e7eff9702baaccc493e4198cad493f5d5cda42fd8f011661c1d9cee835ed0c4c54d23e728a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 57 Suikerbekkie Street Joostenberg Vlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.824077 18.737319