Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Winelands Holiday Home

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Cape Winelands Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaco J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met klein kinders

'n Huis vir die familiewegbreek.

Ons het ons verblyf in die huis geniet as 'n familie van 6 mense. Dirk se gasvryheid en bereidwilligheid om ons uit te help en seker te maak ons verblyf verloop goed af was van die begin af verwelkom. Die huis is toegerus met al die noodsaaklikhede om jou verblyf gemaklik te maak. Vanaf 'n welkomende oopplan-kombuis en groot sitkamer tot 'n fantastiese braai-area, groot kamers en dan natuurlik 'n inverter vir die mense wat net wil wegbreek van die frustrasies wat Eskom veroorsaak. Alhoewel Dirk op die perseel woon het ons nooit gevoel asof hy indring of in ons pad was nie, ons het skaars van hom geweet. Die pluspunt natuurlik is dat enige probleme wat jy optel kan dadelik opgelos word! Ons sal die plek aanbeveel omdat dit naby aan die hoofdorpe en wynplase is, maklik toeganklik vanaf die lughawe is en geleë is in 'n pikante woonbuurt met sy eie identiteit van veiligheid en omgee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

My kuier was so lekker dat ek weer hier sal wil bly. Perfekte huis om bietjie te ontspan.

Die huis was baie skoon en netjies, die mooiste groen gras, kinders kon lekker speel. Ek het het baie van die boma-area gehou. Die so mooi rustige huis, ek noem dit 'n lekker kuierhuis. Die kinders het dit so geniet. Gashere is wonderlike mense, het baie help as ons iets nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherryn S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherryn S
Gesin met tieners

Enjoyable and relaxing.

I enjoyed every minute of my stay. The hosts were friendly, helpful and very accommodating. Would visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby Heights-landgoed 1, Sampson-weg 4, Raithby, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA530fbb966c4537344d75b84375ac7673e500cbff46c9cf7d3fb4e5884a032d869db686b34fd3678e73e14770720cca54cd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Raithby Heights Estate 4 Sampson Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.021844369181 18.803608946033